Sagteware vir vandag se teleks Boodskap

Teleks-Net Windows gebaseerde sagteware maak dit moontlik vir enige rekenaar verbruiker om teleks boodskappe voor te berei, te stuur en te ontvang.Dit alles vanuit elke individi se werkplek. In die ontwikkeling van hierdie sagteware is verbruikersvriendelikheid geintegreer.'n Eenvoudige 'mik en druk' sisteem maak dit werklik eenvoudig en daarom is minimale opleiding dus nodig.Persoonlike en Netwerk geintegreerde rekenaars kan verbind word met u bestaande teleks lyn.

Data vir 'n boodskap kan ingevoer word vanaf enige Windows of DOS gebaseerde program.

Teleks-Net stuur automaties boodskappe vanaf die rekenaar direk na die teleks eenheid.

Teleks boodskappe kan ook gefaks of deur e-pos gestuur word sonder dat enige informasie hertik hoef te word.

Voordele

Vinnig en effektief, bring teleks na elke werkplek.
Automatiese stuur en ontvang.
Eenmalige invoer van boodskap.
Wettige boodskap status word behou.
Stuur enige inkomen-de of uitgaande teleks deur faks of e-pos.
Maklike stoor en opspoor van teleks boodskappe vanaf die databasis.
VeiligheidWagwoord, gebruikersvlakke.

Sisteem Beveiliging
 

Opsioneel sluit die sekuriteit stelsel 'n program in wat alle gebruikers identifiseer.Vanaf die sisteem bestuurder tot die leerling gebruiker. Verder word daar aan elke boodskap 'n unieke verwysingnommer verskaf wat automaties deur die sisteem gevind kan word.

Sisteemvereistes
IBM aanpasbare rekenaar.
Pentuim 266MHZ
32MB RAM (64MB)
200 MB vrye spasie
CD ROM
Windows 95/98/2000 NT

Microsoft aanpasbare muis en drywer.